Land Area 418 ha
Hierdie is een van die juwele van die Noord-Wes met van die beste weiding in die area.n Beesplaas wat jou sal laat dink jy is in die middel van die bosveld. Dit is n binne plaas met slegs 1 toegangs pad. Die weiding is baie goed opgepas en die drade is in n goeie toestand. Koop, loop in en boer!
Eskom: Nee
Boorgate: 2
Windpompe: 2
Damme: 4 (3 Grond en 1 Sement)
Tenks: 1 x 2000L
Suipings: 2
Gemiddelde reƫnval: 450mm/jaar
Drakrag: 1/6,5 ha (kapasiteit vir 65 GVE deur die jaar)
Soort weiding: Natuurlike rooigras
Rante/Vlakte: 5% rante, 5% vleie en 90% vlakte
Bossieveld/Grasveld: 15% Bossies en 85% Gras
Toestand van draad: Goed
Kampstelsels: 6
Afstand van naaste ko-operasie/veilingskrale: Wolmaransstad, 20km
Ligging: 50km vanaf Klersdorp, naby die N12