Floor Area 63 m²
Land Area 2217 m²
Rates R 300
Levy R 900
Hierdie uitsonderlike 2 slaapkamer woonstel is stap afstand van NWU kampus. Albei kamers asook die sitkamer kry noorde son. Die woonstel het n volledige badkamer. Die kombuis is toegerus met netjiese kaste en graniet blaaie. Daar is plek vir n wasmasjien in die woonstel. Skuifdeure maak oop op n ruim balkon. Al die vensters is toegerus met blinders. Die woonstel is goed gelee en naby alle aktiwiteite op die Bult area. Kontak my vandag vir om n afspraak te maak vir besigtiging.
Key Property Features
2
Bedrooms
1
Bathrooms
✔
Garden
✔
Laundry