90ha Wildsplaas 45km vanaf Potchefstroom langs die Vaalriver, met 600m rivierfront.
Ligging:
Ongeveer 35km op die Viljoenskroonpad, met 10km grondpad.
Water:
2 Boorgate wat beide toegerus is.
Waterregte vanuit die Vaalrivier
Weiding:
5ha aangeplante weiding - Onder besproeiing.
Besproeiingsregte vir 10ha uit die rivier.
Krag:
19kva Generator
Eskom 3-fase krag
Boma:
1ha, met water
Woning 1: (Kragopwekker wat ingesluit is)
5 slaapkamers
2 badkamers
Studeerkamer
2 Leefareas
Slagkamer met ''n koelkamer
Cottages:
2x wat nog voltooi moet word.
Wildtellings sal bevestig word voor ondertekening van koopkontrak:
Blouwildebeeste - 240
Swartwildebeeste - 15
Zebras - 39
Kameelperde - 7
Rooihartebeeste - 15
Blesbokke - 114
Rooibokke - 150
Takbokke- 7
Waterbokke - 60
Nyalas - 4
Swartwitpense - 4
Kudus - 90
Volstruise - 11
Gemsbokke - 26.