Floor Area 345 m²
Land Area 4 ha
Kroondal/Rustenburg - Plot 4 Ha, sentraal geleƫ 4km vanaf Rustenburg. Grens direk aan Kroondal, dorpsgebied, besigheidsregte naby die N4. Een sy grens aan die Heksrivier. Geskik vir gasteplaas, skool, kompleks. Mooi natuur, groot bome, 20 pekanneutbome, groot tuin met besproeing wat rustigheid bied. 1.5Ha goeie lande, 4 boorgate (sterk water).
4 Slaapkamer woonhuis, 4 badkamers, ingeboude kaste plus alle geriewe. Groot 315m swembad. Tweede woonhuis met 2 slaapkamers 2 badkamers, plus geriewe. Derde woonhuis, 2 slaapkamers 2 badkamers plus geriewe.
3 x 1 slaapkamer afsonderlike eenhede.
Totaal 11 slaapkamers met geriewe, was gebruik as ''n gastehuis.
Key Property Features
11
Bathrooms
11
Bedrooms
2
Covered Parkings
1
Dining Areas
2
Garages
2
Lounges
✔
Borehole
✔
BIC
✔
Entrance Hall
✔
Family Tv Room
✔
Fenced
✔
Garden Cottage
✔
Irrigation System
✔
Kitchen
✔
Patio
✔
Paving
✔
Pet Friendly
✔
Pool
✔
Scenic View
✔
Storage