Bosveld eenheid met verskeie moontlikhede groot 73 Ha. Prys onderhandelbaar, hereregte betaalbaar. Plaas sentraal geleƫ 15 km vanaf Rustenburg, geskik vir algemene boerdery. N4 maklik bereikbaar, uitstaande natuur, onverbeterde uitsig oor die Magaliesberge en bosveld. Groot verskeidenheid inheemse groot bome met goeie weiding. Verdeel in 2 wildskampe met goeie binne paaie. 3 x Aparte titel aktes wat eenheid vorm. Geen deur paaie en deur loop na aangrensende eenheid nie. Veiligheid volgens die eienaar baie goed. 4 x Boorgate,1 x toegerus- vaste verbeterings. 5 x Slaapkamer woonhuis 500m met 5 En-suite badkamers, Ooplan 2 kombuise, Solar en gas installasies, diefwering groot ruim leefarea's dubbelverdiepings groot stoep, swembad, veiligheidsomheining. 2 de 3 Slaapkamers woonhuis (kort aandag). Vee hanterings geriewe, groot skuur. 3 de Woonhuis 4 slaapkamer eenheid waarvan slegs 'n gedeelte onderhoud kort. Daar is in totaal 2 Eskom 3 fase krag punte.