n Goeie beesplaas met n baie netjiese woonhuis en pragtige tuin in n veilige area. Die plaas bestaan uit 13 kampe, 7 suipings, 3 boorgate met baie sterk water en 70ha aangeplante Bloubuffel gras wat die drakrag verhoog.
Ideaal vir die persoon wat n ruim en netjiese woonhuis soek om in te bly terwyl hul lekker kan bees boer ook !
Eskom: Ja, 3 Fase 1 Kragpunt (25kva)
Boorgate: 3
Dompelpompe: 1
Damme: 3 ( 1x sink en 2x sement)
Tenks: 1 x 5000l by die huis
Suipings: 7
Drakrag: 6ha/GVE
Aangeplante weiding: 70 Ha Bloubuffel
Toestand van draad: Redelik
Kampe: 13
Hoeveel bees kan geboer word: 70
Veehantering: 1 Stel krale, drukgang en nekklamp (kort aandag)
Laaibank: 1
Verbeterings: Woonhuis, gereedskap stoor, 2 slaapkamer woonstel, groot sinkstoor
Woonhuis: 4 Slaapkamer, 1 badkamer, kombuis met binne braai, eetkamer, sitkamer, studeerkamer, swembad, dubbel motorhuis, buite braai area
Grondpad km: 18km
Naaste koperasie en veilingskrale: Vryburg, 63km