Back
Menu
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 1
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 2
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 3
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 4
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 5
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 6
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 7
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 8
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 9
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 10
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 11
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 12
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 13
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 14
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 15
1231.6 ha Farm in Vryburg photo number 16

1231.6 ha Farm in Vryburg

R 26 250 000

Land Area 1231.6 ha

n Gemengde besproeiings-, skaap-, bees- en wildsplaas (100ha kamp) in die gewilde Louwna/Vryburg area.

Geleƫ in die hartjie van aartappel boere en beslis n besoek werd !

Die eienaar is vir BTW geregistreer.

Die plaas beskik oor sterk water met waterregte vir 53.9ha

1 x 40ha spilpunt met 2 ekstra sirkels

1 x 8ha spilpunt met 3 ekstra sirkels

2 x 3ha spilpunte met 7 ekstra sirkels

Daar is 2 woonhuise en buite geboue met 2 groot store op die plaas. Alles is buite om elektries omhein.

Die plaas is verdeel in 17 kampe

400ha is aangeplante weiding(bloubuffel en borseltjie gras)

780ha is natuurlike weiding

2 Damme en 10 boorgate word gebruik vir die besproeiing (6 is met monopompe toegerus en 4 met dompelpompe)

Eskom: 4 Punte

Boorgate: 18 toegerus, 10 word vir besproeiing gebruik

Verbeteringe/Geboue:

1 x 460m toegeboude stoor (afdakke, vloer gegooi)

1 x 560m oop stoor sonder vloer

Woonhuis 1:

3 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, eetkamer, sitkamer, studeerkamer, swembad, tuin en elektriese omheining. 4 Aircons

Woonhuis 2: 3 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, eetkamer, opwas en tuin. 1 Aircon

Buitegebou: 1 slaapkamer, 1 badkamer met kombuis, sitkamer, eetkamer en sturdeerkamer.

Naaste ko-operasie: 20km, Louwna

Naaste veilingskrale: 90km, Vryburg

Read More

Contact Agent

Need a home loan?