Hierdie plaas moet jy besigtig!
n Uitstekende beplande en netjiese onderhoudende plaas. Die plaas beskik oor 3 vertrek naweek huisie, veehanterings geriewe, 13 kampe, 2 solarpompe, 2 windpompe en 5 damme.
Die eienaar is geregistreer vir BTW.
Eskom: Nee
Windpompe: 2
Solarpompe: 2
Tenks: 2500 L
Buite om jakkalsdraad omhein
Rante en vlakte: 90% Bossie-en grasveld: 10%
Indringer bos: 2023 Gebrand
Kampe: 13 (10 drade)
Hoeveel skaap kan geboer word: 1000 bok, 150 bees
Veehantering: 5 stelle krale
Wildspesies (+- Getalle) : Koedoes, 60 x Blou wildebeeste (Dra Goue DNA), 24 x Blesbokke, 11 x Springbokke
Losgoedere en implemente: Skaaphekke
Verbeterings/Geboue:
3 x Arbeidershuise, Naweek huis met slaapkamer met n badkamer, sitkamer, kombuis
Naaste ko-operasie en veilingskrale: 10km