Back
Menu
2359 ha Farm in Upington photo number 1
2359 ha Farm in Upington photo number 2
2359 ha Farm in Upington photo number 3
2359 ha Farm in Upington photo number 4
2359 ha Farm in Upington photo number 5
2359 ha Farm in Upington photo number 6
2359 ha Farm in Upington photo number 7
2359 ha Farm in Upington photo number 8
2359 ha Farm in Upington photo number 9
2359 ha Farm in Upington photo number 10
2359 ha Farm in Upington photo number 11
2359 ha Farm in Upington photo number 12
2359 ha Farm in Upington photo number 13
2359 ha Farm in Upington photo number 14
2359 ha Farm in Upington photo number 15
2359 ha Farm in Upington photo number 16
2359 ha Farm in Upington photo number 17
2359 ha Farm in Upington photo number 18
2359 ha Farm in Upington photo number 19
2359 ha Farm in Upington photo number 20
2359 ha Farm in Upington photo number 21
2359 ha Farm in Upington photo number 22
2359 ha Farm in Upington photo number 23
2359 ha Farm in Upington photo number 24
2359 ha Farm in Upington photo number 25

2359 ha Farm in Upington

R 5 000 000

Land Area 2359 ha

''n Pragtige weidingsplaas in die Boegoeberg-Marydale omgewing. Die plaas is verdeel in 6 kampe. 70% van die plaas is rooisandgrond en 30% is klipperig met goeie gemengde weiding. Die plaas beskik oor voldoende ondergrondse water. Die plaas se grensdrade is gedeeltelik geëlektrifiseer. Gebruik sonkrag. Geen Eskom krag.

Die plaas is n instap-en-boer plaas waar u baie lekker kan boer. Die huis is n konserwatiewe 85m met geen tuin nie.

Wat die plaas uniek maak is die volgende: Hierdie plaas met pragtige uitsigte bied die eienaar n jaarlikse inkomste potentiaal van meer as R600 duisend Rand, met slegs 80 persent van die weidingveldt benut. Hierdie inkomste is bereken met liberale uitgawes en realistiese konserwatiwe inkomstes. Hierdie baie gerieflike plaas bied die eienaar daarvan veel meer as duur leefstyl plase. Die drakrag van die weidingsveldt is veel beter as ander plase in die distrik, wat baie voordelig is gedurende uitgerekte droogtes. Die weidingsveldt is geskik vir grootvee, kleinvee asook wild. Wat betref die prys, kan u gerus wees dat dit reg in die kol is, selfs vir die omliggende en bestaande boere uit die distrik. Die hekke, binne drade en grens drade is in goeie werkende toestand. Kontak Jaco vir besigtiging per afspraak.

Drakrag: 24ha/GVE

Grond: 70% Rooi sandgrond en 30% klipperig

Habitat: Kortbeen boesman, Langbeen boesman, Blinksaadgras, Haakbos, Driedoring en Blouskaapbos, Reënval: 220 280mm

Die plaas is opgedeel in 6 kampe, elkeen met suipings.

5 Boorgate

3 Windpompe

1 Sonpomp

1 Dompelpomp

5 Damme (4 sement en 1 sink)

Krale: 5 skaapkrale

Laaibanke: 1 bees/skaap

Drukgang: Ja, 5m (bees)

Arbeidershuise

Koperasies en basies fasiliteiete is so 25 km van die plaas geleë.

Eskom: Nee, slegs Sonkrag. Die buurman het Eskom so 850m van die plaas.

Verbeterings: Konserwatiewe woonhuis en stoor

Grenslyne is ten gedeeltelik geëlektrifiseerd en gedeeltelik Jakkalsproef onder.

Vrywaring: Fotos is geruime tyd vantevore geneem.

Belangrike Nota:

Alhoewel alle voorsorg getref is om die inligting korrek aan te teken, kan daar natuurlik die

moontlikheid bestaan dat iets wel nie heel korrek aangeteken is nie weens n misverstand of

onduidelike weergawe aan die agent. Daarom word u versoek om u self met die inligting te vereenselwig om sodoende moontlike onskuldige foute te vermy. Geen verantwoordelikheid sal deur die agent aanvaar word vir inligting wat tot misverstande en onskuldige foute lei, in die voorafgaande, of a.g.v die voorafgaande inligting nie.

Read More

Contact Agent

Need a home loan?

2359 ha Farm in Upington photo number 1
2359 ha Farm in Upington photo number 2
2359 ha Farm in Upington photo number 3
2359 ha Farm in Upington photo number 4
2359 ha Farm in Upington photo number 5
2359 ha Farm in Upington photo number 6
2359 ha Farm in Upington photo number 7
2359 ha Farm in Upington photo number 8
2359 ha Farm in Upington photo number 9
2359 ha Farm in Upington photo number 10
2359 ha Farm in Upington photo number 11
2359 ha Farm in Upington photo number 12
2359 ha Farm in Upington photo number 13
2359 ha Farm in Upington photo number 14
2359 ha Farm in Upington photo number 15
2359 ha Farm in Upington photo number 16
2359 ha Farm in Upington photo number 17
2359 ha Farm in Upington photo number 18
2359 ha Farm in Upington photo number 19
2359 ha Farm in Upington photo number 20
2359 ha Farm in Upington photo number 21
2359 ha Farm in Upington photo number 22
2359 ha Farm in Upington photo number 23
2359 ha Farm in Upington photo number 24
2359 ha Farm in Upington photo number 25