Land Area 1784 m²
Strydenburg is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg op die N12 en bekend vir Karoo lam, pragtige sterrenagte en plattelandse lewe. Dit is ''n drie slaapkamer huis, met ''n heerlike kuierarea. Dit het ''n woonstel met 2 slaapkamers, sitkamer, badkamer en kombuis wat ideaal is vir ''n ekstra inkomste, hetsy of u dit wil verhuur of as B&B wil bedryf. Klein sonkragstelsel om die ligte aan te hou! Boorgat met ''n watertenk.
Key Property Features
3
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Garages
2
Lounges
✔
Flatlets
✔
Pet Friendly
✔
Security Post
✔
Staff Quarters