Back
Menu
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 1
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 2
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 3
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 4
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 5
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 6
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 7
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 8
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 9
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 10
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 11
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 12
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 13
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 14
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 15
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 16
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 17
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 18
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 19
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 20
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 21
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 22
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 23
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 24
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 25
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 26
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 27
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 28
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 29
4 Bed House in Jan Kempdorp photo number 30

4 Bed House in Jan Kempdorp

R 1 344 850

Address: 1030 valley estate
4 Beds
3 Baths
3 Garages
Land Area 2831 m²

Hierdie lieflike lae onderhoud woning is geleë op twee erwe en is nog ''n vars nuwe huis (eerste eienaar bly nou twee jaar en verhuis).

''n Groot wow faktor is die uitermate ruim woonkamer/eetkamer en oopplan kombuis.

''n Lekker leefhuis waar wie ookal kosmaak deel van die kuier in die woonvertrek kan wees.

Die kombuis is voorwaar enige vrou se droom met kaste wat doeksag oopmaak, ingeboude oondhoogte oond en gasstoof. Die kombuis blaaie is ook van hoë gehalte en is daar gerieflike en oorgenoeg kaste . Daar is plek vir wasmasjien en skottelgoedwasser.

Daar is plek vir net mooi alles. Die kombuis loop uit na die buitegeboue op ''n stoep en braai area.

Wat mens hier opval is dat dit behalwe vir die lae onkoste instandhouding ook ''n veilige huis is. Die vensters is almal aluminium met diefwering wat letterlik met rods in die mure ingebou is voor alle vensters , nie net oopmaak venster nie .Die deure het ook veligheidshekke en die gang se punt by die woonkamer het ook ''n sterk veiligheidshek.

Stap jy in die gang in is direk op regterkant ''n aparte toilet met handewasbak naby die woonkamer en ook ''n vol badkamer met bad, stort en wasbak.

Die huis het 4 kamers almal met netjiese ingeboude kaste en die groot hoofslaapkamer is en suite met bad,stort, toilet en wasbak.

Die gang gaan enige vrou opgewonde maak met ''n ry ingeboude kaste. Genoeg pakplek verseker.

Die huis is mooi eenvorming geteël.

Nog ''n klompie belangrike en gawe pluspunte :

1. Die huis het LED ligte

2. Baksteen en teëldak

3. Buitetoilet

4. Buitekantoor - ideaal as jy van die huis af werk. Grootte die van ''n motorhuis

5. Houtdek om saans ''n sundowner te drink en liggies te kyk.

6. Daar is 3 watertenks wat deel is van die koop. Twee vir boorgatwater met drukpompies en een wat reënwater opvang.

Daar is ''n konneksie vir dorpswater ook met ''n tenk

7. Die boorgat is ''n groot pluspunt en is sterk en toegerus.

8. Die hele tuin is onder besproeiing met 8 krane

9. Aluminium deure

10.Huisplanne en kombuisplanne is beskikbaar

11.Die omheining is so te s geëlektrifiseerd , behawe hek . Moet net gekoppel word.

12. Die kabel vir ''n hekmotor is gel maar daar is nie ''n hekmotor nie.

13. Koopkrag

14. Baie belangrik - die manne gaan hiervan hou. Die hele huis is volledig bedraad vir krag met kragopwekker met oorskakeling skakelaar in die huis.

Maar die kragopwekker (7.5kw) is NIE ingesluti by die koop nie.

15. Die huis is ten volle omhein.

16. Blinders in huis bly vir nuwe eienaar.

''n Dubbel motorhuis, kantoor en werksplek buite maak dit ideaal vir iemand wat sy eie werkswinkel by die huis wil bedryf. Daar is spasie.

Die huis het sy ingang apart van die Valley Estate sin .

Moenie hierdie juweel misloop nie.

Skakel my vandag nog.

Ons reël gratis pre-kwalifikasies vir ons kopers om Bekostigbaarheid en Kredietwaardigheid na te gaan asook bystand met die kry van finansiering by alle bank instansies om appels met appels te vergelyk.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
3
Garages
1
Lounges
Pet Friendly
Study

Contact Agent

Need a home loan?