Back
Menu
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 1
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 2
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 3
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 4
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 5
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 6
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 7
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 8
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 9
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 10
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 11
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 12
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 13
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 14
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 15
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 16
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 17
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 18
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 19
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 20
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 21
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 22
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 23
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 24
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 25
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 26
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 27
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 28
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 29
3 Bed House in Jan Kempdorp photo number 30
Offer Pending

3 Bed House in Jan Kempdorp

R 998 000

3 Beds
2 Baths
1 Garages
Land Area 1130 m²

Vars op die rak is hierdie 3 slaapkamer woning met ''n groot lapa vir heerlike kuiers saam familie en vriende.

Kom ons stap deur die huis.

Die voorstoepie is toegebou en het ''n veiligheidshek voor die skuifdeur vir veiligheid en is ''n lekker kuierplekkie met ''n uitsig op die pad.

Links gaan jy in by die eintlike voordeur in ''n ruim woonvertrek wat geskei word met konsertina deure van die eetkamer of 2de woonvertrek.

Links van die 2de woonvertrek is ''n klein spasie wat vir kantoorspasie gebruik kan word en ook ''n deur na die dubbel motorhuis het.

Uit hierdie spasie stap jy in ''n werkskamer/waskamer/naaldwerkkamer in met kaste in oorvloed tot dakhoogte. Hier is pype vir die wasmasjien en ook ''n wasbak. Die moontlikheid vir ''n 4de kamer is ook hier.

Regs uit die 2de woonvertrek/eetkamer is die kombuis. Die kombuis het ''n klein eiland en houtkaste wat netjies vertoon. Die kombuis het ''n stoof in asook ''n aparte opwas met dubbelwasbakke en ook kaste.

Uit die kombuis na agter is ''n enorme lapa met kroeg (ingesluit) , ingeboude braai en jacuzzi (werkende toestand). Die lapa is geteël en hier kan lekker gekuier word !

Die gang is geteël en die 3 kamers is almal ruim met ingeboude kaste. 2 Kamers mat en hoofslaapkamer vinyl.

Die hoofslaapkamer het ''n hele muur kaste in en het ''n groot badkamer met bad/wasbak ,toilet en kassie.

Die gang se badkamer is ook ruim en volledig met bad/stort/wasbak en toilet.

Nog bonuspunte :

Sterk toegeruste boorgat met sproeiers (pop-ups) op erf en sypaadjie.

Woonvertrekke het meranti plafonne

Diefwering en veiligheishekke

Songeyser en Elektriese geyser met tydreëllaar

Alarm

Weerligafleiers op DB bord

Koopkrag

Interkom by hek en hekmotor

Ten volle omhein

Dubbel motorhuis met dubbel afdak met toesluitdeure. Die afdak by motorhuise het ook ingeboude braai met kaste.

4 dakwaaiers in die huis

Die erf agter het ''n grasperk. Die lapa gaan uit op agtererf.

Daar is ''n tuinhuisie wat bly en ook ''n buite toilet.

Die huis het ''n teëldak in goeie toestand en die huis is lae onderhoud. Jy kan egter steeds jou stempel afdruk met kleur op die vensterrame en borde en gepleisterde dele.

Die huis is in ''n netjiese straat geleë in ''n buurt waar daar ''n aktiewe buurtwagstelsel en kameras is wat snags gemonitor word.

Huis is stapafstand van die dorp en hospitaal geleë.

Kom loer gerus na die huis

Ons reel gratis pre kwalifikasies

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
Garages
3
Lounges
Pet Friendly
Study

Contact Agent

Need a home loan?