Land Area 1357 m²
Rates R 407
Die groot erf is geleƫ in ''n residensiƫle woonbuurt.
Tans is daar ''n lae onderhoud baksteen/sink gebou op wat 2 bachelors woonstelle gemaak is met ''n toesluit afdak voor elke een.
Baie netjiese opset met hope spasie vir uitbreiding en bou van ''n huis.
Boorgat (moet na gekyk word)
Dienste (water en riool)
Ten volle omhein
Lae onderhoud
Goed onderhou.
Hierdie tipe eiendom is skaars.
Moenie wag nie bel my nog vandag.
Key Property Features
2
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Covered Parkings
2
Lounges
✔
Flatlets
✔
Pet Friendly