Ideale leefstylplaas met die potensiaal om met 400-450 skape en bietjie wild te boer. Daar is ''n hoofhuis, ''n bykomende huis bo-op ''n berg en nog ''n klein huisie wat vir werkersbehuising gebruik word.
Die luuksheid van hierdie plaas l in die natuur se skoonheid en die vrede wat dit vir die siel bring.
Eskom: Nee
Solarpompe: 3
Damme: 2 Sement
Tenks: 6
Suipings: 11
Gemiddelde reƫnval: 300-350 mm
Drakrag: 6 KVE/ha
Toestand van draad: Gemiddeld
Jakkalsproefomhein: Ja
Kraals: 2
Wildspesies:
20 x Springbokke
100 x Dorper ooie
Verbeterings/Geboue:
3 Slaapkamer hoofhuis met 2 badkamers, oopplan kombuis met tafel, eetkamer en sitkamer
2 Slaapkamer kliphuis op ''n berg (geen water)
Klein 1 slaapkamer huis wat gebruik word as werkersbehuising
1 x Groot afdak
1 x Klein afdak