Land Area 4461 m²
VEILING: DINSDAG, 19 MAART 2024 OM 11:00.
Besigtig: Op u eie tyd.
Plek: Op die perseel.
NIEUWOUDTVILLE - NOORD-KAAP
ONBEBOUDE ERF
NASSAUSTRAAT
Hierdie groot erf is in die pragtige Noord-Kaapse dorpie naby Calvinia en Vanrhynsdorp gelee.
Erf 862, Nieuwoudtville
Groot: 4461 m2
Adres: Nassaustraat, Nieuwoudtville
Verbeteringe: Geen. Onbeboude erf.