Offer Pending
Floor Area 180 m²
Land Area 1299 m²
Rates R 1300
1880 Victoriaanse huis wat sedert die Anglo-Boereoorlog as n hospitaal gebruik is, is ideaal om jou eie besigheid in Sutherland te begin. Die voordeel is dat dit n dranklisensie besit, word tans as n restaurant gebruik. Die hoofvertrek het n besonderse kaggel met hout vloere, n delikate plafon met n klein kelder.
Instap koelkamer en pakkamers is in plek.
Die groot kombuis met n extractor fan wat uitloop na die opwas area met n ekstra badkamer(stort, toilet)
Die netjiese gaste badkamers is toegerus vir rystoele. (Sien foto''s)
Die erf het ''n boorgat en klein dammetjie.
Kom kyk self na hierdie besonderse stukkie geskiedenis!