3 Bed House in Montague Gardens
R 1 549 000
Address: 1721 bougainvilladrive drive
3 Beds
2 Baths
Floor Area 140 m²
Land Area 1725 m²
Rates R 2900
Levy R 850
For Sale
Pragtige klein 3 slaapkamer, 2 badkamer motor afdak woning gelee in dir pragtige Bougainvilla Aftree Oord in Montana tuine.
Die regte huis om te kom aftree.
Ingesluit in die Levy is:
Goeie sekuriteit
Nasorg Afdeling
Tuin dienste
Paniek skakelaar
8 Middag etes per maand
Interne telefoon
Water
Mediese aandag 24/7
Goedkoop DSTV
Goedkoop Wifi
Tuiste tussen baie aangename mense
Naby Groot winkels, dokters, kerke en Hospitale
Key Property Features
3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Open Parkings