Back
Menu
3 Bed House in Reebok photo number 1
3 Bed House in Reebok photo number 2
3 Bed House in Reebok photo number 3
3 Bed House in Reebok photo number 4
3 Bed House in Reebok photo number 5
3 Bed House in Reebok photo number 6
3 Bed House in Reebok photo number 7
3 Bed House in Reebok photo number 8
3 Bed House in Reebok photo number 9
3 Bed House in Reebok photo number 10
3 Bed House in Reebok photo number 11
3 Bed House in Reebok photo number 12
3 Bed House in Reebok photo number 13

3 Bed House in Reebok

R 700 000

Address: 123 rheebok village estate, 123 reebok village estate
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 185 m² Land Area 403 m² Rates R 1250 Levy R 650

Het julle al menigmaal rondgekyk en probeer om ''n nuwe huis te koop in hierdie pragtige Tuinroete, net om terleurgesteld om te draai omdat die huise eenvoudig te duur is vir die geld wat julle beskikbaar het? Word jy elke keer geboelie met ''n vaste plan wat nie verander kan word nie? Moenie julle droom se nek omdraai nie....ons het ''n werkbare oplossing vir julle! Ons is gretig om hierdie baie goeie nuus met julle te deel.

In Rheebok Village Estate het ons uiteindelik ''n Ontwikkellaar wat kliënte se behoeftes en begroting in ag neem om hul nuwe woonhuis te kan bou. Die span kundige mense sit saam met julle, om met die hulp van hul Argitek, die perfekte woonhuis te ontwerp wat binne julle begroting pas nadat julle die erf van jul keuse in die Ontwikkeling gemaak het. (Die aangeduide prys is die laagste prys van die erwe in fase 3 van Rheebok Village Estate). Die detail van die nuwe huis, die afwerking en die tydlyne word deeglik bespreek om totale kliënte tevredenheid te verseker. Bouwerk op die perseel begin sodra die erf oorgedra is in die naam van die Koper. Daar word gereeld terugvoer gegee deur die Ontwikkelaar se span kundiges om kliënte ingelig te hou. Kliënte word betrek by die besluitneming en keuses vir die afwerking om die huis te voltooi tot almal se tevredenheid.

Die 56ha Rheebok Village Estate is ''n unieke Leefstyl Estate wat ''n 16Ha bewaringspark insluit. Wandelpaaie deur hierdie park trakteer stappers en drawwers met die mooiste natuurlike Kaapse fynbos, Kaapse Grysbokkies, Grys Rheebokkies, Kaapse Grys Mongoose en ''n verskeidenheid voël spesies.

Waar gaan jy ''n meer ideale oplossing vind binne ''n sekuriteits landgoed in die Tuinroete? Kontak ons om hierdie gunstige geleentheid op te neem tot die verwesenliking van jul droom.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Open Parkings
Built In Braai
Family Tv Room
Fenced
Garden
Kitchen
Pet Friendly
Security Post

Contact Agent

Need a home loan?

3 Bed House in Reebok photo number 1
3 Bed House in Reebok photo number 2
3 Bed House in Reebok photo number 3
3 Bed House in Reebok photo number 4
3 Bed House in Reebok photo number 5
3 Bed House in Reebok photo number 6
3 Bed House in Reebok photo number 7
3 Bed House in Reebok photo number 8
3 Bed House in Reebok photo number 9
3 Bed House in Reebok photo number 10
3 Bed House in Reebok photo number 11
3 Bed House in Reebok photo number 12
3 Bed House in Reebok photo number 13