2 Bed Townhouse in Riversdale
R 1 980 000
Address: 18 uitwijk, 19 iris
2 Beds
2 Baths
1 Garages
Floor Area 124.7 m²
Land Area 208 m²
Rates R 850
Levy R 200
**SOLE MANDATE**
Splinter nuut! Uit die boks uit!
Moenie verder soek nie. Die meenthuis is ideaal vir jou of nou net begin of dit jou laaste stop is en is geleƫ in die immergewilde Uitwijk kompleks in Riversdal.
Kompleet met:
-2 Slaapkamers
-2 Badkamers
-Oop plan Kombuis, Sit & Eetkamer
-Binne Braai
-Stoep
-Enkel Motorhuis
-Water tenk
Hier kan jy jou stempel afdruk en saam met die ontwikkelaar werk om vir jou die perfekte plek te bou, wat aan jou behoeftes voldoen!!
Kontak my vir meer inligting.
Key Property Features
2
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
Garages
1
Lounges
✔
Security Post