Back
Menu
12 ha Farm in Riversdale photo number 1
12 ha Farm in Riversdale photo number 2
12 ha Farm in Riversdale photo number 3

12 ha Farm in Riversdale

R 485 000

Address: good living
1 Beds
Land Area 12 ha Rates R 280 Levy R 220

Alleen mandaat - Leefstyl/Wildsplaas tussen Riversdal en Stilbaai. Gelee in 'n biodiverse area met valleie, heuwels, welige plantegroei en 'n aangename klimaat. Die wild wat u daar sal aantref is: Zebras, Springbokke, Swart Wildebees, Gemsbok en die plaaslike wild. Die totale plaasoppervlakte is 124 hektaar. Dit sal verdeel word in 10 eenhede van ongeveer 12 hektaar elk. Die plaas word inkorporeer in 'n Maatskappy met 1000 aandele, waarvan elke belegger 100 aandele in die Maatskappy ontvang. Hierdie 100 aandele bied die volgende: 12 Hektaar grond met gemerkte baken penne sowel as die toepaslike koordinate. Planne vir 'n houthuis sal aangebied word of u kan van u eie planne gebruik maak. Water word deur 'n sterk boorgat voorsien. U deel ook in die opbrengs van die wild op die plaas. Dit is beslis 'n baie goeie belegging vir die toekoms - spesiaal in die area waarvan die verkope fenominaal ge-eskaleer het.

Read More

Key Property Features

1
Bedrooms
Access Gate
Borehole
Fenced
Pet Friendly

Contact seller

Jennifer Vogt
seller
For sale by seller

Need a home loan?

12 ha Farm in Riversdale photo number 1
12 ha Farm in Riversdale photo number 2
12 ha Farm in Riversdale photo number 3