R 960 000
calculate bond costs
512 m² Land available in Stilbaai Oos
512 m²
Mooi erf in n veilige Kompleks.. Hierdie erwe word al hoe skaarser en as jy ernstig is om vir jou n erf in Stilbaai aan te skaf, is dit nou die tyd. Kontak my gerus.
Slegs 120 km van George af is Stilbaai, die perfekte vakansie- of aftree-bestemming met skoon, veilige sandstrande, waarvan Lappiesbaai ''n blouvlagstatus het. Die 15 kilometer lange vaarbare Goukou-rivier het elke soort waterverwante aktiwiteite wat onderneem kan word: swem, sonbad, branderplankry, windsurfing, vlieërbranderry, hengel, seil, kanovaart, Boot vaar en waterski. Ander sportsoorte kan ook in die stad gevind word. Bv. gholf, tennis, bowls, jukskei, muurbal, fietsry en bergfietsry. Dit is ''n ongelooflike plek om te wees, en dit is ''n ongelooflike geleentheid.
Property details
- Listing number T5074635
- Property type Residential Land
- Listing date 13 May 2025
- Land size 512 m²
- Rates and taxes R 540