Land Area 280 ha
Rates R 146
Levy R 1
280ha plaas met lopende fontein 3km uit Gouritsmond. Mengsel van baie goeie Weiding, Dekriet en Fynbos. Ideaal vir Beeste en WIld. Gedeeltelik omhein. Geen geboue. See/mond uitsig op sekere gedeelte. Baie water uit lopende fontein met Bees suip en gebruik regte. Geen servitiete en maklike toegang vanaf R325. ''N moet om te sien.