Tyd vir semi-aftree by die see? Kom raak deel van die gewilde Gouritsmond gemeenskap en ervaar kwaliteit lewe op sy beste!
Hierdie eiendom is ruim genoeg om in 2 eenhede verdeel te word wat ideaal kan wees vir 'n gastehuis en/of oornag akkomodasie wat 'n gerieflike inkomste kan bied aan potensiƩle kopers.
Die hoofhuis bestaan uit 'n oop plan sitkamer, eetkamer, kombuis met 'n aparte opwas area, 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n en-suite badkamer het asook 'n groot kompleet gaste badkamer met stort, wasbak, toilet, bad en ingeboude kaste. Daar is ook 'n 3de badkamer wat bestaan uit 'n stort, wasbak en aparte toilet vir die gerief van gaste.
Die gedeelte aan die ander kant van die huis bestaan uit 'n ruim leefarea met 'n aparte werkskamer - ook geskik vir 'n kantoor of studeerkamer. Die eiendom beskik oor 'n dubbel garage en 'n gevestigde tuin en afdak braai area.
Daar is ook 'n buite toilet, 'n son geyser, 'n elektriese geyser en die dak van die woonhuis was onlangs vervang.
Vir meer inligting op die netjiese ruim eiendom met hope potensiaal - kontak my gerus!
Time for semi-retirement by the sea? Come and become part of the popular Gouritsmond community and experience quality life at its best!
This property is spacious enough to be divided into 2 units which could be ideal for a guest house and/or overnight accommodation which could provide a convenient income to potential buyers.
The main house consists of an open plan living room, dining room, kitchen with a scullery, 3 bedrooms of which the master bedroom has an en-suite bathroom as well as a large complete guest bathroom with shower, basin, toilet, bath and built-in wardrobes. There is also a 3rd bathroom consisting of a shower, basin and separate toilet for the convenience of guests.
The area on the other side of the house consists of a spacious living area with a separate room suitable for a study. The property has a double garage and an established garden and covered braai area.
There is also an outside toilet, a solar geyser, an electric geyser and the roof of the house was recently replaced.
For more information on this neat spacious property with lots of potential - feel free to contact me!