Land Area 236 ha
Malmesbury - 236 ha saai-en-veeplaas
Juweel in die hartjie van die Swartland.
Ongeveer 175 Ha goeie saailande geskik vir koring, kanola, gars, ens.
Verdeel in 5 kampe.
Uitvalgrond bied goeie veeweiding.
Waterpunt beskikbaar.
Prag uitsigte so ver as Tafelberg.
Goeie geleentheid om u besigheid uit te brei.
Besigtiging slegs per afspraak
Key Property Features
✔
Pet Friendly