AVAILABLE:1 June 2024
3 Bed House in Fleurdal
R 11 300 Deposit R 11 300
Address: 12 Sieraad Road
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 220 m²
Land Area 800 m²
Hierdie netjiese woning bied aan u oopplan leefarea, eetkamer, kombuis met 3 ruim slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ook ''n onthaal area met swembad.
Die erf is verdeel aangesien ''n gedeelte van die eiendom onafhanklik verhuur word met eie toegang en erf. Die woning bied ook dubbel motorhuis met afdakke asook ingang uit beide strate. Skakel vandag om na die netjiese woning te gaan kyk.
Key Property Features
3
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Covered Parkings
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges
1
Open Parkings
✔
Access Gate
✔
Alarm
✔
BIC
✔
Fenced
✔
Garden
✔
Kitchen
✔
Pet Friendly
✔
Pool