R 7 000 Per Month
Deposit: R 10 500

1 Bedroom Apartment in Polokwane Central

1 1 1 443 m²
Available Now

Pragtige, nuut opgeknapte 1-slaapkamer woonstel Slegs vir n enkel, werkende dame

Hierdie pragtige, nuut opgeknapte 1-slaapkamer woonstel bied ruim en gerieflike verblyf in n veilige en rustige omgewing.

Gelee op n privaat erf, is hierdie netjiese eenheid ideaal vir n enkel, werkende dame wat op soek is na n veilige en goed versorgde woning.

Eiendomskenmerke:

1 Ruim slaapkamer met ingeboude kaste

Oopplan kombuis en leefarea

Netjiese badkamer met stortbad

Stoep met veiligheidstralies en n wasgoedlyn

Plek en aansluiting vir n wasmasjien in die badkamer

Afdakparkering vir 2 voertuie

Voorafbetaalde elektrisiteit

Water ingesluit tot n vasgestelde verbruiksbedrag

Veilige erf met elektriese omheining en CCTV-kameras

Belangrike Voorwaardes:

Slegs vir n enkel, werkende dame

Geen troeteldiere

Geen rokers

Maksimum 1 dame

Hierdie woonstel bied uitstekende waarde vir geld, met ruim vertrekke, netjiese afwerkings en goeie sekuriteit in n gewilde woonarea.

Kontak ons vandag om n besigtiging te reel.

Property details

  • Listing number RR4703566
  • Property type Apartment
  • Listing date 19 Jun 2026
  • Land size 1 443 m²

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1
  • Patio
  • Tv
  • Electric fencing

Photo gallery