AVAILABLE NOW
2 Bed Garden Cottage in Porterville
R 5 500
2 Beds
1 Baths
Hierdie tuinwoonstel is beskikbaar om te huur. Dit is losstaande van die hoofhuis. Dit bestaan uit ''n oopplan kombuis/woonkamer. Een ruim slaapkamer met badkamer. Daar is ook ''n bo- vertrek wat gebruik kan word.
Baie privaat met eie veilige parkeerplek.
Alle dienste en wifi is ingesluit.
Ongelukkig nie dierevriendelik.
Geskik vir ''n enkel persoon of klein gesin.
Key Property Features
2
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Dining Areas
✔
Patio
✔
Security Post