Property For Sale by Herman Barnard

1-24 of 40 results
40 results
86 ha Farm
R 7 825 000
86 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
3 2.5
Plaas le langs die krokodilrivier met 46 hektaar lande, waaronder 2 liniere spilpunte, 6 hektaar konvensionele besproeiing en 22 ...

1070 ha Farm
R 8 400 000
1070 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
3 2 2
Baie mooi gelykplaas met sand en rooi leemgrond. Gras is soet en suur gemeng. Mooi groot bome, onder andere maroela, hardekool, ...

620 ha Farm
R 8 400 000
620 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
4 3 2
Gelykplaas aangrensend aan die maricorivier met 'n derde turf en twee derdes rooigrond. Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome ...

440 ha Farm
R 8 400 000
440 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
4 3 2
Baie mooi 4 slaapkamer grasdak huis met 3 badkamers, studeerkamer, sitkamer, eetkamer en kombuis. 1 chalet en 1 werkershuis. Die plaas ...

57 ha Farm
R 8 500 000
57 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
5 3 3
Baie ruim 5 slaapkamer dubbelverdieping siersteen huis naby thabazimbi dorp. Vele buitegeboue en store. Gelykplaas met 'n gedeelte ...

781 ha Farm
R 14 900 000
781 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
5 3 1
Plaas het 4 km aangrensend aan matlabas. Hoofsaaklik rooigrond met sandleem gegolf met meestal gelykgrond. Bome wat voorkom: maroela, ...

2100 ha Farm
R 17 850 000
2100 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
5 2 3
Groot soetveld gelykplaas, met verskeidenheid bome bv. Hardekool, rooibos, knoppiesdoring, matloppie, huilboom en verskeie akasiebome ...

956 ha Farm
R 23 100 000
956 ha FarmBela-Bela (Warmbaths)
Bela-Bela (Warmbaths)
3 3 2
Hierdie wildsplaas is gelee tussen bela bela, thabazimbi, vaalwater en nylstroom met om en by 22km grondpad. Dis hoofsaaklik 'n ...

993 ha Farm
R 24 150 000
993 ha FarmRooiberg
Rooiberg
3 3 1
The farm consists of: 1 portion of 742 hectares, 1 portion fully registered hoa of 210 hectares with the balance of 40 portions x 1 ...

3400 ha Farm
R 25 000 000
3400 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
3 2
Groot 3400 ha wildplaas wat vroeerjare as 'n beesplaas gebruik was, van die beeshandterings toerusting is steeds op die plaas. Die ...

2000 ha Farm
R 25 250 000
2000 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
5 3 2
Baie groot luukse lodge - slaap 30 mense. Lodge bestaan uit 5 slaapkamers, almal en-suite badkamers. Baie groot oop sit-, eet- en tv ...

550 ha Farm
R 84 000 000
550 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
5 3.5 2
Baie goed ontwikkelde besproeiingsplaas teen die krokodilrivier met groot opgaardam. 255 ha onder besproeiing onder 7 spilpunte. 40 ha ...

550 ha Farm
R 105 000 000
550 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
4 2 2
Plaas is 15 km van thabazimbi op setaria pad. Dit is 'n gelykplaas met 'n koppie en rivierfront. Is baie toeganklik - le aan ...

3.4 ha Smallholding
R 2 850 000
3.4 ha SmallholdingThabazimbi
Thabazimbi
Besit 3.45 Ha binne die wildsplaas van 1240 ha waarop daar gejag kan word deur die aandeelhouers. Geniet die absolute privaatheid van ...

69.7 ha Farm
R 2 500 000
69.7 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
Binneplaas met groot plaaswoning, buitegeboue en veehanteringsfasiliteite. Die plaas is opgedeel in 5 weikampe met voldoende suipings. ...

242 ha Farm
R 3 150 000
242 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
This lovely game farm nestled in the heart of the bushveld is perfect for a family break away. Plenty of chalets as well as 2 main ...

455 ha Farm
R 3 822 000
455 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
Die plaas is baie goed gelee tussen thabazimbi en dwaalboom. die plaas is gelyk waarvan 200 ha turf (waarvan 40 ha ou lande is) en ...

21.6 ha Smallholding
R 4 500 000
21.6 ha SmallholdingThabazimbi
Thabazimbi
Uitsonderlike plaas met baie mooi sub-tropiese tuin en asemrowende uitsig. Hierdie bergplaas is ook ''n binne-plaas naby die dorp ...

200 ha Farm
R 5 500 000
200 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
Gelyk binneplaas in die makoppa area met soetveld en akasias, goeie padnetwerk met meestal rooigrond. 4 klein teelkampe met elkeen sy ...

204 ha Farm
R 6 300 000
204 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
Uitsonderlike mooi wild en skaap plaas, baie goed gelee tussen bela bela en koedoeskop. Gelykplaas wat wildwerend omhein is met ...

173 ha Farm
R 6 300 000
173 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
Hierdie plaas, 173 ha, het uitsonderlik mooi plantegroei - subtropies - en pragtige uitsig op die kransberge. Dit is aangrensend aan ...

498 ha Farm
R 6 350 000
498 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
Hierdie plaas is baie goed gelee tussen thabazimbi en matjiesfontein, dis ''n gelykplaas met hoofsaaklik sand en sand-leem grond, ...

256 ha Farm
R 6 480 000
256 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
This well maintained 256 ha farm is located approximately 90 km from dwaalboom and 100 km from thabazimbi. The asking price includes ...

408 ha Farm
R 6 650 000
408 ha FarmThabazimbi
Thabazimbi
The farm is divided in two portions by a gravel road, the first is 300 ha grazing and the other portion is 100 ha next to the river ...


Previous
1 2
Page 1 of 2
Next