50 m² Commercial space in Tergniet

R 600 000

Jonty Cloete

Jonty Properties

50 m² Commercial space in Tergniet

R 600 000

Can I afford this?
Floor Area 50 m²

BRILJANTE BESIGHEID TE KOOP! KWEKERY EN TEETUIN / RESTAURANT

Gewilde Kwekery te koop met veelsydige Teetuin of Restaurant, onthaalfasiliteite vir Troues, Funksies, Sang-en-Musiek-aande en hope potensiaal vir heerlike kuierdae!

Die besigheid het ''n bewese kliente-basis, kundige en betroubare personeel, besonderse voorraad plante en heelwat reserwe bronne, goeie omset en ruimte vir uitbreiding. Dit is ''n ware lushof in die somermaanden en knus kuierplek wanneer die koue sy opwagting maak. Die besighede word bedryf tussen Klein- en Groot Brakrivier, sentraal gelee op n landbou-gesoneerde perseel met toelating vir kommersiele gebruik. Daar is ook reeds munisipale toestemming verkry vir die bedryf van n padstal, asook die moontlikheid van stoorruimtes.

Die huidige ooreenkoms met die grondeienaar maak voorsiening vir n 5 jaar huurkontrak vir die gebruik van die grond, strukture, infrastruktuur, teetuin en kombuis toerusting op die bestaande perseel.

Die Kwekery en teetuin se finale verkoopsprys sal bepaal word deur die byvoeging van spesifieke voorraad soos honderde tipe plante, steggies, potte, kunsmis, bas, sement bankies, masjinerie, sweismasjien en ander gereedskap, elektriese sif, visdampomp en groot opgaardampomp, trellisses en picket fencing, kantoor toerusting, tee tuin /restaurant toerusting, breekware, ensovoorts.

Daar is ook verskeie voertuie vir aflewering beskikbaar asook n trekker wat by die prys ingesluit kan word

ADDISIONELE GELEENTHEDE:

Ruim 3 slaapkamer, 2 badkamer, 1 motorhuis Woonhuis op die perseel TE HUUR.

Die hoogs winsgewende Tuin Landskapering besigheid wat vanaf dieselfde perseel bedryf word, word ook TE KOOP aangebied. Die kwekery en tuin-uitleg besighede bemark mekaar wedersyds, deel kliente en komplimenteer mekaar uitstekend. .

Kontak Jonty vir enige verdere navrae en besigtiging

EKSKLUSIEWE MANDAAT

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Jonty Cloete

Jonty

Cloete

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

50 m² Commercial space in Tergniet

R 600 000

50  m² Commercial space in Tergniet photo number 1
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 2
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 3
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 4
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 5
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 6
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 7
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 8
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 9
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 10
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 11
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 12
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 13
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 14
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 15
50  m² Commercial space in Tergniet photo number 16

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent