25 ha farm in Oudtshoorn

R 4 600 000

Sandra Boshoff

Property Shop-Kilia Pty Ltd

25 ha farm in Oudtshoorn

R 4 600 000

Can I afford this?
Floor Area 610 m²
Land Area 25 ha

n Skrale 35 min se ry vanaf die George Lughawe tot by hierdie stukkie, Hemel op Aarde Leefstyl Plaas. Padlangs al deur die skilderagtige roete oor die Outeniquapas, le hierdie 25 hektaar plaas tussen die newels van die Outeniqua berge en wegkruip.

Water, water en nog water - word in die bestaande gronddam (5,2 kubieke meters) geberg tot die volgende geskeduleerde leiwaterbeurt soos aangeteken in die bestaande titelakte. Verskeie vissoorte kom hier in die dam voor. Bass word hier opgemerk.

Hier kan met gemak met skaap geboer word.

16 Sitrus bome is aangeplant en goed gevestig. 'n Welige groentetuin is ook aangebring om die huishouding van vars groente te voorsien.

Die groentetuin is aan die noorde kant van die woning aangele vir optimale son benutting en daaglikse gebruik van vars groente word hier geoes.

Vars tamaties, russies, blaarslaai, knoffel en basil is 'n aanwins vir die kombuis.

Geen rekeninge, die plaas word as selfonderhoudend bedryf en daarom kan die plaas groen beskou word. Sonkrag en LED beligting - geen elektrisiteitsrekening.

Gravitasie vloei van water na 4 x 5 000 L water tenks wat eers deur n suiweringsproses gaan en word dan aangewend vir huishoudelike gebruik. Die dam kan 5 hektaar water berg (2,7 miljoen kubieke liters water hou).

Lieflike onderdak skuiling is vir die skape en lewende hawe is aangebring. 'n Reuse waenhuis = 280 m2, maak voorsiening vir die berg van voertuie en plaasimplimente asook genoegsame onderdak ruimte vir die herstel daarvan.

Die woonhuis (Barn) = 330 m2 , is in perfekte, heel en skoon toestand met oorvloedige ruimte vir 'n reuse familie. Drie ruim slaapkamers, 3 baie mooi badkamers, 4de slaapakkommodasie is op die verdieping bo slaapkamers ingerig (ses tot agt persone kan hier met gemak geakkommodeer word). Hoofslaapkamer het n dubbel alluminium deur wat oopmaak op koel stoep na buite.

In die ruim oopplan sit/kombuis/eet/slaap en familie woning is twee lieflike binne braai areas gebou wat gebruik kan word vir onthaal of om lekker saam te kuier om die vuur.

Die huis en motorhuis is = 610 m2

'n Massiewe onderdak stoep met ingeboude braai geriewe vergemaklik onthaal en daar kan gekuier word tot laataand. Hiervandaan kan die dam gade geslaan word en diere wat water drink kan dopgehou word.

n Welige groentetuin is aan die noorde kant van die woning aangele vir optimale son benutting en daaglikse gebruik van vars groente word hier geoes.

Vars tamaties, russies, blaarstaai, knoffel en basil kom hier voor.

Een arbeidershuis in perfekte toestand maak voorsiening vir die verblyf van 'n voorman op die plaas.

Alle grensdrade is in 'n netjiese toestand en die plaas is tenvolle omhein.

Sommige meubels en plaasimplimente is ingesluit by die prys. Vir ernstige koper sal die addendum voorsien word.

Toeriste kan hier met gemak gehuisves word vanwee die aktiwiteite wat hier natuurlik voorkom - bergfietsroetes, visvang en staproetes en sommer net vir n naweek uit te span.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

25 ha farm in Oudtshoorn

R 4 600 000

25 ha farm in Oudtshoorn photo number 1
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 2
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 3
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 4
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 5
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 6
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 7
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 8
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 9
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 10
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 11
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 12
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 13
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 14
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 15
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 16
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 17
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 18
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 19
25 ha farm in Oudtshoorn photo number 20

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent