744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig

R 320 000

Jonty Cloete

Jonty Properties

744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig

R 320 000

Can I afford this?
Land Area 744 m²

EKSKLUSIEWE MANDAAT

Kyk hierdie Prys!

Pragtige Berguitsig Erf beskikbaar - nie te skuins nie en lekker ruim 744 vkm vir daardie ideale woonhuis wat jy al lankal wil bou!

Die ligging is so goed, jy sal nie eers 'n motor hoef te gebruik om jou daaglikse inkopies te doen nie! Die erf is sommer 'n paar tree vanaf die plaaslike winkelsentrum in Fraai Uitsig - met onder andere 'n Pick & Pay, Apteek, Haarkapper, Koffiehoekie, Hengelwinkel, DVD & Pizzas, asook 'n Motorhawe.

Toegangsroetes na Groot Braakrivier, George, Hartenbos en Mosselbaai en die hoofpad na die Kaap is net om die draai en jy is letterlik op pad binne 'n minuut! Natuurlik is die strand ook nie te ver nie, om presies te wees, 2 minute se ry tot op die lieflike Blouvlag-strand van Klein Brakrivier.

Kom kyk self en besluit vandag om daardie droom van jou te verwesenlik! Kontak Jonty gerus vir verdere navrae.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Jonty Cloete

Jonty

Cloete

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig

R 320 000

744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig photo number 1
744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig photo number 2
744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig photo number 3
744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig photo number 4
744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig photo number 5
744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig photo number 6
744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig photo number 7
744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig photo number 8
744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig photo number 9
744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig photo number 10
744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig photo number 11
744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig photo number 12
744 m² Land available in Reebok and Fraaiuitsig photo number 13

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent