2 Bedroom House in Monte Christo

R 2 100 000

Rika Pretorius

Seeff-Mossel Bay

2 Bedroom House in Monte Christo

R 2 100 000

Can I afford this?
2 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 170 m²
Land Area 607 m²
Levy R 420

'n Pragtige moderne leefhuis. Alles op een vlak maak dat hierdie eiendom ideaal vir mense wat wil afskaal na 'n kleiner, dog ruim huis, of vir beginners - dit is 'n 2 slaapkamerhuis. Die oopplan sit-, eetkamer en kombuis het pragtige afwerkings. Die oop balke in die dak gee 'n gevoel van spasie. Baie vensters laat lig invloei . Daar is 'n gastetoilet wat aangrensend is aan die gastekamer. Die slaapkamers is gesellig en ruim met baie mooi afwerkings. Die hoofslaapkamer is ruim met genoeg kaste. Daar is 'n goeie see-uitsig vanuit hierdie kamer en die en-suite badkamer is 'n vol badkamer wat eweneens pragtig afgewerk is.

Spasie is goed benut met 'n studeerhoekie in die gang. In die sitkamer is 'n ingeboude braai en daar is 'n patio buite waar heerlik gekuier kan word. Die dubbel motorhuis het ekstra kaste en daar is direkte toegang tot die huis deur die motorhuis. Die netjiese tuin is klein en verg min onderhoud. Hierdie is 'n pragtige huis en is gereed om 'n nuwe eienaar te verwelkom - hier is niks werk wat gedoen moet word nie - kom trek net in. Dit is die ideale toesluit-en-ry huis in die veilige omgewing van die baie gewilde Monte Christo Eco Landgoed. Geniet die rustigheid van die natuur hier om jou en woon met gemoedsrus in hierdie veilige omgewing. Naby alle noodsaaklike dienste en besighede in Hartenbos en Mosselbaai en by die afrit op die N2 na George. Skakel vandag nog om te besigtig.

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Rika Pretorius

Rika

Pretorius

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

2 Bedroom House in Monte Christo

R 2 100 000

2 Bedroom House in Monte Christo photo number 1
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 2
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 3
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 4
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 5
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 6
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 7
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 8
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 9
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 10

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact an Ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about Ooba's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent